Mount Azimbo Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef die ongerepte natuur van hierdie pragtige plaas en verlustig jou in die luisterryke uitsig op die berge. Dit is ook 'n voëlkyker se paradys met arende wat oorhoofs sweef. Meer as 200 verskillende voëlspesies kom in hierdie omgewing voor.
Die gastehuis bied persoonlike aandag en luukse akkommodasie. Daar is toesluitparkeerplek beskikbaar vir jou motor, 'n alarm en 'n elektriese heining. Mount Azimbo Lodge bied ook ideale oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Zimbabwe en Musina.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Eddy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
- Gaste dink Mount Azimbo Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang