Successfully reported

Mount Cedar Klipbokkop

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Daniël H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Dit was 'n heerlike naweek en ons het die pragtige ligging en uitsig baie geniet. Die huis was goed toegerus en die ander geriewe was alles puik. Al wat ek sou voorstel, is dat die pryse van die maaltye wat vooraf bestel moet word, duidelik aangedui word. Dit was 'n bietjie van 'n verrassing toe die rekening vereffen moes word by uitcheck, en ek toe eers sien wat die aandete gekos het. Ek het nie gevoel die kos was die prys werd nie. Andersins, 'n baie mooi plek en beslis een wat ek graag weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Ons kon vandat ons daar stilgehou het ontspan en die natuur geniet. Dit was ongelooflik. Alles was netjies en goed gekommunikeer. Die huis is perfek geleë en jy kan heerlik gaan stap al op die wandelpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 229

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 10 086
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 086
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 10 086
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e9c68442d7473c61b0a3fb5480814dbff7e556b0bd255f21673343bd9f0892d12f6c4100b13fe0ff540708e3c6ee38a226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 086 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648595635455 19.408664017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang