Successfully reported

Mount Ceder

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lynn C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing stay. It was a lovely stay, very clean and a good campsite. The restaurant was also amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Next level, goeie plek om net weer mens te word. N Weggesteekte, privaat stukkie hemel op aarde. Luuksheid en gemak gekombineer. Wood stove hot tub heerlik. Defnitief n moet vir enige gaste. n Voorreg om die natuur te kon beleef op hierdie uitsonderlike gasteplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfect. Perfect overnight location and the staff were super helpful and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige Cederberg wegbreek. Mooiste natuurskoon in die lekkerste cosy huisie - die huisie is ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful relaxing stay, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Net wat mens nodig het om weg te breek van die ratrace af. Onsettend lekker gekamp op hulle eco campsites. Baie privaat en weg van alles af. Beste plek. Weg van alles af. Geen selfoonsein. Lekker aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zein D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely camp site! Had a lovely wedding anniversary camping at Mount Ceder!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig. Hartlik ontvang. Eenheid is goed ingerig met alles wat nodig is en pragtig skoon en netjies. Ontbyt was egter 'n teleurstelling. Die warm geregte was yskoud en oneetbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

As jy rustigheid en 'n mooi omgewing soek, is Mount Cede jou plek! Baie lekker gebly. Plek is rustig en in 'n mooi omgewing geleë. Personeel is uiters vriendelik. Akkommodasie is ruim en baie netjies. Alles wat mens nodig het, is daar. Kos in die restaurant was ook lekker. Sal beslis Mount Ceder aanbeveel! WiFi in wooneenhede sou kersie op die koek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Mount Ceder se kampplekke is privaat, vol toegerus met eie badkamer en opwas. Ek kan Mount Ceder se kampplekke beslis aanbeveel. Dis pragtig toegerus met eie badkamer en opwas en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 229

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5613242375204a1306b6c350978a537c16729ba46decd3ea2c761b1672e6b8e44f3831c8c37c2ce41a9049ec73d3f129c3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648360576931 19.408698745716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang