Successfully reported
+12

Mount Joy Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die rustigheid en veiligheid van Mount Joy Cottages, wat uitkyk oor die Knysna-strandmeer en bo 'n groot, parkagtige magiese tuin geleë is, heeltemal omring deur woud, verwelkom en akkommodeer jou, maar plaas jou tog net 'n kort stapafstand van die middedorp af.

Die kothuise is afgewerk en gemeubileer met 'n oog vir styl, gerief, knusheid en detail en kan as 'n tuiste weg van die huis beskou word.

'n Europees opgeleide masseerterapeut is op die perseel beskikbaar.

Ons praat Nederlands, Duits en Frans (en Engels natuurlik).

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

yogesh Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mount Joy Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Newton Street, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a2cbb5c27f3450662e12d7282767f520d69ec78fe59d2c416c1cd37eb9ea022c533f84a856f47bd7b89672f209ce31f3920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 18 Newton Street Mount Joy 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.034929190946 23.055167539387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang