Successfully reported
+71

Mount Nebo Hillside Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Nebo bied verblyf hoog op 'n kleinhoewe van 21 hektaar in die Wieg van die Mensdom se Wêrelderfenisgebied. Hierdie eiendom in familiebesit is 'n stukkie hemel op aarde en is veilig. Met 'n agtergrond van heuwels en wye oop ruimtes is die uitsig skouspelagtig. Die naggeluide is manjifiek met die geroep van leeus, hiënas, jakkalse, uile en nagkrukke. Vrede en rustigheid wag op jou.

Mount Nebo bied verblyf in selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 wat aan die gesinshuis grens, en 'n aparte kampeerplek, lapa en buitelug-venue wat ideaal is vir tot 30 kampeerders.

Gaste het volle gebruik van die swembad en tuine en kan ook op die plaas rondloop. Gratis, veilige parkeerplek met toegangsbeheer is op die perseel beskikbaar.

Mount Nebo Accommodation is sentraal geleë na trou- en funksie-venues en toeristeterreine, en is op die Cradle-fietsryroete.

Neem asseblief kennis dat toegang tot die eenheid en kampterrein via 1 km se grondpad is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Mount Nebo Hillside Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c084c119315402ac51f3fbfd9373099d49ed847d99605b74811a8f5f74864529e5a5ec143d58780a7e93269fdca58be7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Portion 37 Rietfontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.985206254122 27.81479600668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang