Successfully reported

Mount Noah Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Loretta T
1 nag
5.0
Mrt 2023

Unique and stunning. We booked 3 boats at this final destination en route home. It was truly a great and unique experience. The family running Mount Noah Lodge are great hosts, friendly and very helpful. We had a fabulous time and stay. We will certainly return and recommend the lodge in the beautiful Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Mount Noah Lodge
Thank you for the kind words Loretta, looking forward to having your family back soon. Karoo-regards Hanlie

Althea B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Unieke verblyf, waarde vir geld. Indrukwekkend. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wie bietjie lus is vir 'n ietsie anders. Baie gemaklike bewoning, vriendelike eienaars en span. Ek's bly ons kon dit ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman B
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Great experience. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Die slaapplek was 'n groot ervaring en baie mooi ingerig. Die restaurant is tans nie in werking nie en kon 'n mens koffie en tee in die eetgedeelte gaan maak, maar saans word dit gesluit en eers weer na 7 soggens oopgesluit. Daar is nie 'n ketel en bekers in die "kamers" nie en ons wat koffiepotte is kon saans nie voor slaaptyd koffie maak nie en ons het soggens vroeg gery en kon nie eens met 'n koppie koffie opstaan nie. Verder sal ek Mount Noah met graagte aanbeveel. Gasvrou is baie vriendelik en het elke boot se geskiedenis gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Mount Noah Lodge
More Anton Dankie vir jou resensie. Jammer oor jou koffie, dit is die uitsondering dat daardie deel van die Lodge waar die Koffiestasie is gesluit word, dit was beslis 'n fout en sal verseker na gekyk word. Kom gerus terug vir meer Koffie Karoo-groete Mount Noah

Jj B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Verblyf op die Ark! Die kinders het die verblyf in die Ark verskriklik geniet. Die uitsig op die berge is prentjiemooi! Die Ark het sitplek op die dek waar jy net die uitsig kan sit en waardeer! Die gemeenskaplike ontspanningsareas is ruim. Die kinders het die speelarea en swembad geniet! Die personeel en gasvrou was baie professioneel en hulpvaardig. Baie dankie vir die lekker kuier, Mount Noah.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Awesome belewenis. Vriendelike en gasvrye mense uit die wêreld ondervinding. Ons is so vriendelik verwelkom. Plek was pragtig skoon en dit is net 'n wonderlike buitengewone iets anders gewees. Sal hulle vir enige een aanbeveel. Baie veilig en baie mooi plekkie. Lekker speelplek vir kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan Alan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Relaxing with a beautiful view. Enjoyed our stay and plan to come again with the extended family! A lovely establishment for those wanting to relax and unwind. The staff and owners are welcoming and made us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Nie net 'n oorslaap nie, maar voorwaar 'n ondervinding. Min mense kan sê hulle het op 'n boot in die Karoo geslaap. Die kinders het gedink dit is die beste ding ooit. Die gashere is uiters vriendelik en die uitsig is voorwaar asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Familiehuis weg van die huis af. Dit was ons hoogtepunt van ons verblyf. Dit was netjies en die eienaar met haar familie het ons met ope arms verwelkom en behandel asof ons ook deel is van die familie. Ons tyd hier was besonders en baie spesiaal net soos hierdie lodge en sy mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sboniso N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

It was proper. My parents they say it is a proper lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Mount Noah Lodge
Dear Sboniso, Thank you for your kind review, we are looking forward to having your family back soon. Regards, Mount Noah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 263 Draai Street, Oudtshoorn, 6621, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA391d5476d23c54a084bde1cc8552665a716d5c0c05a1c7aa35877b68000984b50efd76e84ec874ce12bc357526d5d47aa20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 263 Draai Street Oudtshoorn 6621 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.574541738006 22.209343910181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang