Mount Royal 29
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Royal 29 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die eiendom is 'n sakpas-opsie vir ontspannings- en sakereisigers.
Die dupleks bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping, 'n leefarea, kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n lessenaar. die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit lei na 'n balkon wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie is. Gaste het toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium.
Die kompleks is gerieflik naby Sandton City en Nelson Mandela Square geleë, wat dit die ideale basis maak vir inkopies en om eetplekke te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang