Successfully reported
+33

Mountain and Sea Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Nico van der Merwe, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain and Sea Cottage is net 500 m vanaf die Onrus- en Sandbaai-kuspaadjie geleë en is 'n pragtige vakansiekothuis wat op die eienaar se perseel in Hermanus geleë is en bederf met 'n privaat houtbrandbad in die binnehof.

Dié ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid het die binnehof ook 'n sitarea met 'n vuurput wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die berguitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vincent B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and easy. Brilliant stay, very well equipped living space and extremely relaxing and comfortable environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Corlia D
5.0
Comfortable and peaceful. We enjoyed our stay. The cottage is neat, modern, spacious and well-equipped. Attention to detail was given t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Stephanie B
Saam met vriende
5.0
Private and peaceful, stunning location which allows for walks along the sea. Private and peaceful. Exactly what was needed. We enjoyed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Samantha S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect location, spotless, beautifully furnished, great owners! This place truly feels like a home away from home, and I highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rosslyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, tranquil. Our stay was peaceful. It's a very safe gated accommodation which allowed for a carefree sleep. It's very neat and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Nico van der Merwe, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain and Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Nico van der Merwe, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6e45da902cbbef4e85c8c5057ef9de1951fb22fc4802210fdcf6e986f51611d7cc0bbe7e2963e9f051f9987e8b21b71da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 1 Nico van der Merwe Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.418260250576 19.185470211639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang