Successfully reported
+15

Mountain Breeze @ 638 De La Haye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljee met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die Langebaan Country Estate geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n alleenreisiger wat die Weskus wil verken.

Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv beskikbaar.

Gaste buite het toegang tot hul eie privaat patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Tydens beurtkrag is daar 'n rugsteunkrag in die ateljee beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die landgoed se doendinge soos gholf, putt-putt, 'n swembad en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal as mens in die landgoed 'n funksie bywoon. Was perfek vir ons doeleindes.
Feb 2025
Herman C
Saam met lewensmaat
5.0
Great staying at LCE. Really nice place to stay. Accommodation is just as described and very clean and neat. The room is cosy and the e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lungako D
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it. 100%. Amazing, no regrets at all. The house was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Bouwer B
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik lekker. Ek dink nie woorde kan werklik beskryf hoe lekker ons gebly het nie. 'n Mens moet dit kom beleef.
Sep 2024
Kerri D
Saam met lewensmaat
4.6
Recommended for a base, and then to spend the day exploring the city. Was great. Table and 2 chairs outside and 2 chairs inside. Inside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Breeze @ 638 De La Haye het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38efed9b632289628dbba5f9aa17347526212ee122ea3f842fe9b72190547f1431ca1fe3446e0b3b34e8d337fb6102d281b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 638 De La Haye Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.081735333942 18.057364091402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang