Successfully reported
+49

Mountain Haven Guest House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 225 Coetzee Street, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Haven Gastehuis bied selfsorg-, sonkrag-aangedrewe akkommodasie in die pragtige dorp Kaapsehoop, vanwaar jy die watervalle, manjifieke uitsigte en wildlewe waarvoor die gebied bekend is, kan verken en ervaar.

Akkommodasie is beskikbaar in 'n verskeidenheid kompakte eenhede wat wissel van 2 tot 7 slaapplekke, elk met 'n kombuisie vir die voorbereiding van maaltye en badkamers met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenhede is geleë in 'n lieflike tuin met baie braaiplekke waar jy kan sit, ontspan en oor die avonture van die dag kan peins.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Silvia T
5.0
A great stay. My stay was wonderful at Mountain Haven. Cozy, clean and peaceful. The room had everything one needs. Vince was a wonderf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Flo S
Saam met vriende
4.8
Had a lovely restful stay. The owner was very friendly and helpful; a bit of TLC is needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
David Z
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Baie lekker plek om die naweek te spandeer. Lekker rustig en privaat. Die plek het die oulikste kat en hond op die perseel. Ek sal die plek ho...
Sien meer
Jan 2025
Lizet K
Gesin met tieners
4.4
Ons het lekker gebly. Sien sterre.
Jul 2025
Rhys T
Saam met lewensmaat
4.4
Cozy, fun, relaxing. It was amazing, very cute, old style cottage vibes, not a lot of space but we were not indoors a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vince Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 225 Coetzee Street, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Gaste dink Mountain Haven Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 225 Coetzee Street, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjsJ1mCy7sOEFaVQdRv11653UHs9v7yNeUkYwAjNpFHt2wtqe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 225 Coetzee Street Kaapsehoop 1400 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.593451997319 30.764314407357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang