Successfully reported
+22

Mountain Haven Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 18, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in Utopia Natuurreservaat, Buffelspoort, in die Noordwes-streek, bied Mountain Haven Hideaway die perfekte toevlugsoord vir jou en jou gesin.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 drievoudige stapelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en gratis WiFi.

Buite kan gaste ekstra sitplek buite geniet asook 'n braai-area, 'n perfekte plek vir skemerkelkies. Die eiendom beskik oor 'n pragtige tuin, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 18, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
  • Gaste dink Mountain Haven Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 18, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ffe0ecb9fb93281b7c426111dd445f8e40f63e4e9ea8df98fe16f1933117ff81c2a732fb18247607441c49ce5323c9d3f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 18 Utopia Nature Estate 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.816395381652 27.475054513012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang