Successfully reported
+17

Mountain Magic 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touw River Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mountain Magic 4 is 'n rustieke, woonwa-omskepping met wonderlike uitsigte in Wildernis en bied rustige selfsorgverbly aan gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die badkamer is net 'n paar treë vanaf die karavaan en het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die rustieke sonkamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike meubels. Let asb. dat hierdie pragtige, afgesonderde verblyf nie WiFi het nie. Die hele area, beide binne en rondom die verblyf, is egter eksklusief vir gaste se gebruik.

Buite maak maak die sonkamer op 'n houtdek met asemrowende berg- en see-uitsigte oop. Daar is ook 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n waskamer agter die karavaan wat deur die skoonmaker, wie privaat toegang het, gebruik word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Touw River Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touw River Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc6b457d0cf40de452a8794a0034e8fb7a91c8cb894bffc24872c952233dfd0a045f425fc44a2cea56bb58740cac0434f901?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense Touw River Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984014 22.612866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang