Successfully reported

Mountain Manor Guest House and Day spa

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rudayba A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and unforgettable. Lynette was absolutely amazing. She was warm and welcoming. Attended to our every need. The food was so delicious. Very peaceful and after a hard day of work was the absolute best place to rest. Will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag
5.0
Jan 2025

Friendly service & value for money. Quick overnight stay while attending a wedding. Friendly service from arrival. Value for money since all amenities and breakfast were included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal weer Mountain Manor Guest House besoek. Die verblyf was baie mooi en ons is baie vriendelik verwelkom. Die verblyf was baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mountain Manor Guest House and Day spa
Baie dankie vir die terugvoer Charlize. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gemaklik moet wees en hul verblyf by ons geniet. Sien uit na jul volgende kuier.

Cathy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sal dit definitief aanbeveel. En sien julle binnekort weer. Jy is 'n awesome gasvrou. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die rustigheid was baie lekker. En die dames by die Spa julle is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Clean, comfortable and friendly. It was perfect, slept over because of a wedding and was very accommodating with us arriving so late. It was comfortable, clean with friendly and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Melissa
Mountain Manor Guest House and Day spa
Thank you, Angelique. It was a pleasure hosting you and we will use your feedback to maintain and improve our standards. We look forward to your next visit.

Natasha T
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Dit was heerlik gewees en ek sal met graagte weer terug gaan. Dit was baie privaat, gemaklik, Linette was baie vriendelik en behulpsaam. Oupatjie was net so vriendelik en ons elke keer gegroet met 'n smile. Complements to the sjef, die kos was amazing. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald Z
1 nag
5.0
Sep 2023

Excellent and peaceful. It is a very peaceful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mountain Manor Guest House and Day spa
Thanks Gerald we do value all our Guests feedback. Look Forward to your next visit.

Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik verblyf. Sal vir seker weer aanbly. Geriewe was skoon, staff baie vriendelik en sal aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Waarde vir geld, baie mooi uitleg. Rustig, mooi, lekker swemgeriewe vir die warm Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie rustig. Ons het hier vir 2 nagte gebly vir 'n troue, dit is naby verskeie trouvenues geleë en is ideaal as jy nie in die nag baie ver wil reis nie. Dit was heel lekker. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Henry Road, Shere, Pretoria East, 0012, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNzYwZTA5LWZlNzItNDJjNC05YjJlLWRjYjg2MzE3NjRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 79 Henry Road Shere 0012 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803544444313 28.362547433135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang