Mountain Marina - One Bedroom Superior 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Superior 2 is 'n bekoorlike woonstel in Kaapstad en bied uitsigte oor die kanaal en die eiland voor die hotel. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie uitstekende ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van eetplekke, winkels, besienswaardighede en topklas konferensieplekke af.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon met sitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Hulle het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou het 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi toeganklik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang