Mountain Marina - One Bedroom Superior 5
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Superior 5 is 'n lieflike waterfrontwoonstel in Kaapstad en bied uitsigte oor die kanaal van die V&A Waterfront Marina Residential. Hierdie uitstekende ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas-konferensiegeriewe af.
Dié selfsorgwoonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek.
Gratis WiFi en een veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang