Mountain Marina - Two Bedroom Luxury Premier 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R14 375 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Marina - Two Bedroom Luxury Premier 1 is 'n ruim waterfrontwoonstel in Kaapstad en bied uitsigte oor die seiljagkom in die Victoria & Alfred Waterfront Marina Residential. Hierdie uitstekende ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas konferensieplekke af.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met sitplek buite oopmaak.
Gaste kan tydens hul verblyf komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 2 parkeerplekke geniet. Hulle het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens vir ekstra gerief. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste toeganklik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Marina - Two Bedroom Luxury Premier 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang