Successfully reported

Mountain Road Cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Beveel dit aan. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Die eenheid is uiters netjies en gerieflik. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Ons het as vreemdelinge daar aangekom, maar is as vriende daar weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great, the friendliness of Monniek was the cherry on top! Nice and quiet, great location - in the midst of them all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aangename rustige verblyf. Ons het baie gerieflik gebly, alles is skoon en netjies, rustig en stil. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee V
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gemaklik en goed ingerig. Lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bill M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Gerieflik. Heel gepas vir ons doel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik tuisgegaan in baie netjiese cottage. Cottage bied alles wat ons nodig gehad het. Rustige en veilige omgewing en Monniek het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike gasvrou, lieflike blyplek met aandag aan detail, baie netjies! Baie lekker gebly! Sal Mountain Road Cottage met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Vriendelike gasvrou. Stil omgewing. Naby MediClinic indien nodig, eggenoot moet oornag. Gerieflik naby meeste winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben C
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld en baie mooi eenheid. Sal vir seker weer teruggaan, dit is regtig die moeite werd. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We found it clean, friendly, affordable. We give it 5 stars for everything. We found it clean, friendly, affordable, and altogether thoroughly enjoyed 2 weeks with Monniek. The parking and security were 1st class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc154222aec80c0b188ba1cf4b82a3a2b7ddd9dc2735842995960bd3c7ad4f356f3ad9a6ff38a257ebf703ccade3c85b677?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 10 Mountain Road Somerset West 7013 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.081190820579 18.861513733864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang