Successfully reported
+16

Mountain Shadows Hotel

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkly Pass, Off the R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Mountain Shadows Hotel is tussen die skilderagtige berge van die Suidelike Drakensberge in die hartjie van die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf in óf 2- óf 3-slaapkamer en suite-eenhede. Die hotel is aan die bopunt van die Barklypas geleë met 'n hoogte van 1990 m bo seespieël, en is geleë op die skilderagtige R58-roete tussen Barkly-Oos en Elliot.

Perfekte halfpadhuis tussen Natal en Oos-/Wes-Kaap. Hierdie plattelandse Hotel is ideaal geleë tussen die binneland van Suid-Afrika en die Suidkus en Wildekus.

Die eenhede is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese verwarmers, elektriese komberse en TV's. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitkamer met 'n grootskerm-TV en 3 kaggels, en het ook toegang tot die eetkamer en kroeg wat alles in die hoofgebou geleë is. Die hotel bied konferensiegeriewe en is 'n ideale plek vir opleidingsgroepe, motiveringskonferensies en maatskappy-wegbreek.

Die bekwame kombuispersoneel is byderhand om opsionele Engelse ontbyt, 'n ligte middagete, 3-gang buffet-aandetes, kospakkies vir reisgaste op versoek te voorsien, en verversings tydens konferensies op versoek.

Die hotel bied doendinge vir gaste om te geniet soos 3 verskillende 1-dag staproetes, roetes vir vierwielmotorfietse en bergfietse, kunsvlieghengel en voëlkyk. Ontsnap uit die geraas en gewoel van die alledaagse lewe en asem die vars berglug in terwyl jy plattelandse gasvryheid ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Terence R
Saam met lewensmaat
5.0
Was as advertised. Was amazing as it was snowing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Bianca S
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. Easy to find. Staff went above and beyond to be accommodating and assisted with all our requests (early dinner for the kid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ena V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek gaan weer soontoe. Pragtige plek en baie vriendelike diens. Die 3-gang aandete was heerlik.
Nov 2024
Paul V
Gesin met klein kinders
5.0
Fris, vars en lekker. Was baie lekker. Johan, Pedri en Riaan het ons tuis laat voel.
Okt 2024
Jacobus S
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gekuier en is 'n mooi hotel. Ja, dankie, ek het baie lekker gebly. 2 jaar gelede het ek ook daar oornag.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Barkly Pass, Off the R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain Shadows Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkly Pass, Off the R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4M2MzYmJiLWI4NmEtNGJhZS04OTMzLTdlNmU1NTIyNjJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Barkly Pass Off the R58 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.203820871715 27.838656708664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang