Mountain Side Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Bunker Road, Lakeside, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R3 696 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
            Mountain Side Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Lakeside, Kaapstad, en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. Die huis is met 'n omsetterstelsel toegerus om kragonderbrekings te vermy, asook privaat sekuriteit met 24/7-reaksie en sekuriteitskameras op die pad.
Buite is daar sitplek, 'n braai-area en 'n Jacuzzi.
Veilige parkeerplek word voorsien.
        
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 Bunker Road, Lakeside, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Bunker Road, Lakeside, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang