Mountain Trails Accommodation
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 16 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Trails Accommodation is in die rustige woonbuurt Glen Barrie in George geleë. Dit is direk oorkant die woud geleë en het direkte toegang tot die talle bergfiets- en staproetes wat welbekend is in die omgewing.
Gerieflike verblyf word gebied in 2 smaakvol versierde en privaat gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en badkamergeriewe. Sonkrag verseker dat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel, en die ligging bied toegang tot restaurante en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Trails Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang