Mountain View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain View is 'n bekoorlike eenheid geleë op dieselfde perseel waar die eienaar in Hermanus woon.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. 'n Aantrekkamer lei na 'n lieflike moderne badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n knus rusbank en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n klein balkon met sitplek buite wat spog met uitsigte oor die berg, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang