Successfully reported
+9

Mountain View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View is 'n bekoorlike eenheid op dieselfde perseel as waar die eienaar in Hermanus woon.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. 'n Aantrekkamer lei na 'n pragtige moderne badkamer met 'n bad, stort, wasbakke en toilet.

Die eenheid het 'n klein kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n knus rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met buitesitplek wat uitsigte oor die berg bied, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Waboom street, Hermanus heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93d4ec325563657b6cf1cb28a200c173ad0b098cc1116891a8082847f9dbdac51ef206c5df6dcb40bdab22eb0198ae510da4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Waboom street Hermanus heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4055678 19.2484605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang