Successfully reported

Mountain View Cottage en Backpackers

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tersia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige weggesteekte dorpie vol geskiedenis. Juweel van 'n dorpie met nog grondpaaie. Beveel dit aan vir enige reisiger. Die uilehuis is 'n moet! Die berge rondom Nieu Bethesda is pragtig. Dankie, vir jou gasvryheid en heerlike geselsie. Die huisie is pragtig en alles wat jy wil hê is daarmee toegerus. Dankie vir ons heerlike sjokolade! Ons het heerlik geslaap met die stilte om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Mountain View Cottage en Backpackers
Goeie more Tersia Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die mooi resensie en hoop julle loer oppad terug sommer weer by ons in. Karoo groete Pierre en Malinda

Suzette G
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek het my kort verblyf baie geniet en sal weer daar gaan bly. Mountain View is baie netjies en goed ingerig. Hulle verskaf meer as ander verblyfplekke. Hulle is baie vriendelik en baie goeie gasheer en vrou. Hulle standaard is hoog en het vir seker dat ek gelukkig en tevrede was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Mountain View Cottage en Backpackers
More Suzette Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n evaluasie te doen. Ons poog om ons gaste 'n goeie ervaring te gee sodat hulle ons pragtige dorpie weer sal besoek. Karoo groete Pierre en Malinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 622 Petersen Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50783078a2c04c24bdf29c348c99bfa03b8c49d7f7b26861bd2ca2fe49ec9acbe94842a23198c37ed3ea27b55b8a68833a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 622 Petersen Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.86142 24.552064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang