Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie mooi kamer en gasheer is vriendelik. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devere L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onverbeterlik lekker. Beslis lekker gebly, lekker geslaap en net die rustigheid op die stoep geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Dit was regtig lekker gewees om jul te kon verwelkom by ons. Dankie vir jul terugvoer. Ons is nog relatief nuut op die webwerf,so waardeer elke boodskap opreg.

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was 'n genotvolle tyd om daar te bly. Baie lekker gebly, kamer is goed ingerig met alles wat mens nodig het en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer en sien uit om julle weer te kan verwelkom by ons.

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon en smaakvol toegeruste verblyf. Baie skoon en modern toegeruste kamer met alle benodigdhede byderhand. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ook verskeie internet skakels met ons gedeel oor al die besienswaardighede, restaurante, museums, ens. in die onmiddellike en naburige omgewings. Sal vir seker weer daar oornag wanneer ons in die betrokke omgewing reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer en sien uit om julle weer te kan verwelkom by ons.

Tendai S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Super host. Warm welcome. Very knowledgeable about great places to visit in and around Vanrhynsdorp. Always checked on us if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Thank you for your kind review, it was lovely meeting you and your wife. We look forward to welcoming you back... Warm regards, Roché

Salome S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustig én baie mooi. Baie mooi, ligging so goed dat N7 se verkeer jou nie pla nie en waarde vir jou geld. Sal definitief vir my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Baie dankie, Salome. Ons waardeer jul terugvoer opreg en sien uit om jul weer te kan verwelkom by ons.

Celeste V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, verruklike, uitstekend, uitmuntend, voortreflike verblyf. Uitstekend! Jy mis uit as jy nie hier bespreek nie. Waarde vir geld. Gasheer is 'n plesier om te kuier met, gee vir jou baie inligting oor die dorp plus omligging. Beslis 'n bespreking om te doen! Woorde kan nie beskryf hoe lekker dit was nie. Fantastiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Hallo Celeste, baie dankie vir julle terugvoer! Waardeer opreg! Ons sien uit om julle weer terug te kan verwelkom by ons.

Jo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Weereens 'n heerlike oorbly. Alles is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Hallo Jo - dis lekker om julle twee weer te kon verwelkom by ons. Baie dankie vir jul terugvoer! Waardeer!

Pierre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker. Gasheer het vir ons ete geboek. Gaan uit sy pad om ons te laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Hallo Pierre, baie dankie vir julle besoek aan ons, dit was lekker gewees om julle te kon verwelkom by ons. Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer opreg!

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en luuks. Goeie ligging naby genoeg aan die hoofpad en heerlike tuin. Die gashere was baie behulpsaam en ons kon sien daar was baie aandag gegee aan detail in die uitleg van die kamer. Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Baie dankie, waardeer jul boodskap. Jul is enige tyd welkom...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Uitsig Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang