Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mark M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful. The stay was peaceful. We had everything we needed for the overnight. The staff was friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. Your happiness means the world to us. We truly appreciate your support and can't wait to welcome you back again soon. Warm regards,

Kadrie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ontspannend en heerlik. Die eienaar kon ons op kort kennisgewing help. Ons kon heerlik ontspan langs die swembad en dit het soos huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Quick stop over to see some snow. Very well situated. Close to amenities. Thankful that our host allowed our 2 dogs! It was a quick visit to see some snow. It met our needs perfectly for the occasion. A scrumptious breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beveel die plek vir seker aan vir toekomstige gaste. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter, ons is bly dat ons aan jul verwagtinge kon voldoen. Mooi bly.

Rolf K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Very pleasant. Very comfortable and the host was an excellent host! Very good breakfast and the rooms were very comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
André
Mountain View Guesthouse
Thank you Rolf, hope to see you again soon.

Hannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige uitsig en baie netjiese geriewe. Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gebly vir 2 aande. Die eenhede is baie netjies en skoon en die uitsig op die stoep is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Dankie Hannes, hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Deon P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Baie goed. Die beste. Baie goed. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Dankie, groot waardering!!

Willem Adriaan B
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Dit was 'n aangename ervaring. Baie mooi plek. Het opgelet geen elektriese heining, so as iemand oor die muur spring, kan hy iets gryp. Baie lekker area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
André
Mountain View Guesthouse
Alhoewel ons kameras reg rondom die huis het, het gaste nog nooit onveilig gevoel nie. Ceres is nog 'n baie veilige plek. As jy opgemerk het, is daar baie min huise met elektriese heinings. Jammer dat jy onveilig gevoel het!

Carli E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlik gerus! Dankie! Pragtige plek wat julle het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Dankie Nikki, waardeer.

Jurg W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlik, gerieflik gebly! Andre het ons baie vriendelik ontvang, was baie behulpsaam en ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Mountain View Guesthouse
Dankie Jurg, sien uit om jul weer te sien. Sal binnekort ook 'n besoek by jul kom aflê te Sterland in Sutherland, wil graag kom sterre kyk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69442b1e1c5ed9d7cbabf2cd59dd351bc3c11b4c30bd803383c44c72d0916d76e4061866b97b60c23928f452b649e9207a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368533141242 19.300101031283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang