Mountain View Holiday Home
Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Elana Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 820 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Mountain View Holiday Home is 'n ruim selfsorghuis in Franskraal wat tot 12 gaste kan akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep.
Die huis bied 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer bevat 'n stapelbed en 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne word voorsien, en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area.
Mountain View Holiday Home is 1 km van die strand af geleë, en Franskraal bied aktiwiteite soos visvang, perdry, swem, haaihokduik, 4x4-roetes, stap- en wandelroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Elana Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Elana Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang