Mountain View on the Beach
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain View on the Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Wes-Kaap op die ikoniese Melkbosstrand-strand, wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie met asemrowende see-uitsigte.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met ekstra sitplek, wat 'n ideale plek is vir gaste om hul maaltye en die sonsondergang te geniet.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang