Moye Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Wordsworth Road, Farramere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moye Guest House is net 8 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die stil, lowerryke voorstad Farramere, oos van Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë vir enkel- of sakereisigers, toeriste of paartjies.
Verblyf word in skoon, gerieflike en suite-kamers gebied in ’n Mediterreense styl huis in ’n stil, ontspanne area. Gaste kan kies tussen Standaard Dubbelkamers, Deluxe Kamers of Gesinskamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, satelliet-TV en gratis WiFi.
’n Uitstekende, volledige Engelse of Suid-Afrikaanse ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele fooi.
Daar is ’n swembad en prieel waar gaste heerlik kan ontspan en braai. Die vriendelike personeel bied uitstekende diens en respekteer terselfdertyd gaste se privaatheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chipo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 Wordsworth Road, Farramere, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Moye Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Wordsworth Road, Farramere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang