Mpeti Game Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma Road, Pongolapoort Dam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mpeti Game Reserve is in Mkuze, KwaZulu-Natal, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n natuurliefhebber gesin. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of 'n intieme wegbreek vir 'n paartjie.
Die verblyf wat aangebied word, is 6 luukse suites en 1 uitvoerende suite. Elkeen van die suites by die hooflodge sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die lodge het 'n restaurant op die perseel met heerlike disse wat deur gekwalifiseerde sjefs voorberei word. Dit is perfek vir gaste wat 'n blaaskans van selfsorg wil neem en hul maaltye in 'n pragtige omgewing wil geniet.
Skemerkelkies kan by die uitkykpunt geniet word en wildkyktoere op die reservaat en selfs bootritte word aangebied. Visvang sowel as natuur- en voëlfotografie is 'n groot trekpleister in die omgewing.
Mpeti Lodge is ideaal geleë as 'n oornagplek op pad na Mosambiek en is reg langs die Jozini-dam geleë, bekend vir sy Tiervis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Daniela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R66/R64 Vryheid, Nongoma Road, Pongolapoort Dam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mpeti Game Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma Road, Pongolapoort Dam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang