Successfully reported

Môregroet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike uitstappie. Pragtig, skoon, braai geriewe ens. Alles was perfek. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chonelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

It was comfortable, definitely value for my money. Clean and spacious. Although I only stayed one night, my stay was very pleasant. Super friendly host, the guest house was much bigger than expected. Really comfortable. I will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Fantasties! Die mees fantastiese plekkie wat ons in 'n lang tyd oorgebly het. 'n Definitiewe 11 uit 10! Enige iemand wat in Kuruman oorbly en nie by Môregroet oorbly nie, mis uit! Die dekor is ontsettend pragtig, die omgewing soos 'plaas' in die dorp en die gasheer en gasvrou albei pragtige, hulpvaardige en vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Salige rus na 'n besige dag. Ek geniet die stil omgewing en 'n baie gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgett L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely homely atmosphere, beautifully decorated. We loved our stay; our host was so accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was definitief 'n lekker verblyf. Dit was so netjiese, mooi en skoon plek wat lekker ruim was. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jazelle J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Lovely. Very decent, will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Awesome place with a great host. Super impressed with the room, exactly like in the photos. Lovely decor and very spacious with a nice kitchen that has all the amenities including a Nespresso machine. Nice outside sitting area in the garden and very private. The host was super friendly and accommodating. I arrived at 8:30 in the evening and he was there to help me settle in. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik, ons het dit baie geniet. Dit was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Môregroet
Hi Magda! Baie dankie! Was lekker om julle te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f76d99bbc30e6709495b9273679e49c1153a68a3297e0b7f422061faed89d8b170627b04e16d1608a9ca68d727e676fa71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Ranonkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.440304955328 23.437725214716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang