Successfully reported

Môrester Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Like visiting Grandma for the holidays! We felt the love and warmth. Our stay was exceptional. A true home away from home with everything you would possibly need. The hostess blessed us with a tin of her scrumptious rusks each visit - we stayed over twice on separate nights. Their thoughtfulness and generosity is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Tina, you and your family were great guests and a blessing to us. Thank you for coming.

Tina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heart warming and thoughtful. Fantastic and the special touches of milk and rusks were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en stil. Dit was rustig en gemaklik in 'n skoon en baie netjiese huis wat alles het wat benodig word. Dit is goeie waarde vir geld en kan aanbeveel word. Die eienaars is baie vriendelike en behulpsame mense wat 'n mens baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier, 'n huis weg van die huis. ‘n ongelooflike ervaring van vreedsaamheid. Morester is 'n pragtige ou huis met al die geriewe wat nodig is. Die gasvrou het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, gasvry en onvergeetlik. Dis die tweede keer wat ons hier oorgeslaap het en weereens wens ons dat ons langer kon bly. Die netjiese gastehuis, pragtige tuin en vriendelike gasvryheid het dit besonders gemaak. Hierdie pragtige dorpie en sy stilte is kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely comfortable homely cottage - and incredibly friendly, hospitable hosts. We only spent one night in the cottage/house - but the unit was extremely comfortable, homely, well equipped and the hosts were wonderfully hospitable and friendly. We used the outside braai and enjoyed our supper whilst sitting outside enjoying their garden. We also took some time to wander around the (small) town's streets, shops and wild garden and to visit the beautiful local church. We would not hesitate to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Enjoyable. Good place to stay at reasonable cost. Hosts very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very pleasant and comfortable. This was a very nice oversleep. The house is comfortable with all your needs. The owners are very friendly and helpful. I would recommend anyone to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Naaste wat mens kan kom aan 'n eie droomhuisie in die Karoo! Eenvoudig puik. Vosburg is 'n pikante, egte mooi dorpie in die Groot Karoo en verdien dat meer mense oorslaap daar - sommer meer as net 'n enkele aand om 'n reis te breek. Kan daar 'n beter plek wees om jou kop neer te lê in mooie Vosburg as die Môrester Selfsorg Gastehuis? Gasvryheid van die eienaars is eg en tipies warm Karoo. Hierdie fantastiese Karoo 'kothuis' gastehuis is uitstekend toegerus en mens kan nie die egte Karoo dekor, lekker patio en alles wat daarmee saamgaan miskyk nie. Goeie ligging en naby aan alles wat 'n toeris sal geniet; dinge soos die Karoo botaniese tuin, mooiste kerk, museum, historiese huise, windpompe, eetplekkies soos die Hoekhuis en Ketel en sommer die baie uile wat roep in die stilte van die nag. Gooi ook 'n draai deur die 'skema' woonbuurt om mense se vriendelike pittigheid in Afrikaans te kan ervaar; hulle gesels en lag graag met jou. Onthou om te vra vir die Vosburg staproete toeristekaart om die dorp se attraksies vinnig te kan vind en beter te leer ken. Ons sal weer op Vosburg (geboortedorp van die bekende prof. Franklin Sonn) gaan kuier en Môrester Selfsorg Gastehuis sal weer ons keuse wees - hierdie keer vir heelwat langer as 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Dit was heerlik en gesellig in 'n lieflike Karoo dorpshuis. Ons gashere was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 113 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang