Môrester Selfsorg Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Môrester is 'n juweel van 'n plek, geleë in die pragtige dorp Vosburg, die Kwêla-dorp van die Jaar vir Noord-Kaap 2024.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en lugversorging, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n waaier, en die derde slaapkamer het enkelbeddens en 'n waaier. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in sonkrag.
Ander geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n eetarea en 'n privaat ingang. Die parkeerarea is ruim genoeg vir verskeie voertuie en sleepwaens, en 'n tweede hek maak draai of agteruitry onnodig.
Môrester is binne loopafstand van plaaslike besienswaardighede, winkels en die nuwe Botaniese Tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang