Mrs Cartwright’s
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mev. Cartwright’s is in Houghton Estate geleë en bied 'n gemaklike toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, mini-yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2. Daarbenewens kan gaste gebruik maak van gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot die gedeelde boma en swembad, sowel as veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is The Wilds Natuurreservaat 1.2 km weg en Killarney Mall is 2.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink Mrs Cartwright’s het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang