Successfully reported

Mt Horeb Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maleshane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. Beautiful and nice place. Great location, great host and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dear Maleshane, Thank you for your great review and rating! We sincerely appreciate your positive feedback and are very happy to hear you have enjoyed your stay at our guesthouse. We hope we will be able to welcome you back again soon. Have a lovely weekend.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer!

Monica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste verblyf in Clarens. Vanaf aankoms tot vertrek was alles perfek. Als in ons kamer was ingerig vir absolute gemak, en ons het nog nooit so lekker geslaap nie! Ongelooflike mooi uitsig oor die berge vanaf die privaat balkon. Gasvrou is behulpsaam en vriendelik. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Monica, Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die tyd gevat het om een te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly dat jy julle verblyf geniet het by ons. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Nice stay. Great. Hosts very friendly and helpful. Lovely breakfast. Disappointed with the bed provided. Quoted as queen on English listing and king size on Afrikaans listing but just a normal double bed was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Thank you for your feedback! We’re glad you enjoyed the breakfast and found the hosts friendly and helpful. Your comments are appreciated and noted. Hope to welcome you again!

Hannes O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlike verblyf. Heerlike ruim verblyf, baie goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf en geriewe geniet. Hoop om julle weer te verwelkom!

Mari G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Heerlik gebly. Staf werklik baie professioneel. Heerlik gebly. Sal weer teruggaan, maar net in die somer. Kamer het nie lugversorger gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Liewe Mari, Baie dankie vir jou mooi gradering, ons waardeer dit en sien uit daarna om jou en hopelik vir Azette ook weer te sien. Baie groete, Sonia

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dankie vir die mooi woorde! Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, ontspannende naweek by Mt Horeb. Ons het baie lekker gebly! Jessica het elke oggend vir ons 'n heerlike ontbyt voorberei. Die ligging is ideaal, stapafstand van die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Nicola, Baie dankie vir die resensie en dat mevrou die tyd gevat het om een te skryf vir ons. Ons is so bly dat julle die verblyf en ontbyt so baie geniet het. Ons hoop om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Maryna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lieflike verblyf, gasvryheid was spesiaal - sal dit aanbeveel en self weer kom! Verblyf was lieflik, pragtige uitsig, spesiale gasvryheid en rustige wegbreek - sal graag in die toekoms weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Hi Maryna, Baie dankie vir jou baie mooi verslag oor ons gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms. Seenwense, Sonia

Pauli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gerus en ontspan. Baie lekker gebly en die diens is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, 139 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73d3dffb19a14093ec65af342bcf67bcbd1183bf5df1e5010b2f25ae49ef2d304ee7b70f847d039c0c7428250e3c0fb6e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Mt Horeb Manor 139 Roos Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.519764 28.418471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang