Successfully reported
+49

Mthembuskloof Country Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 826 Pieterskraal A, Dr JS Moroka Rural, Pieterskraal, 0460, Mpumalanga
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mthembuskloof Country Lodge is in Pieterskraal geleë, 105 km buite Pretoria. Die lodge is aan die voet van die Magalapeng-heuwels geleë en bied 'n rustige wegbreek weg van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 4 gerieflike chalets en 2 luukse tentkamers met en suite-badkamers. Die lodge kan tot 12 gaste akkommodeer. Die chalets kyk uit oor 'n welige terrastuin en bied maklike toegang tot die lodge se swembad. Elke chalet is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroeg.

Die tentkamers is tussen die natuurlike flora geleë en bied 'n eksklusiewe bosgevoel met uitsigte oor die Magalapeng-heuwels. Die tentkamers het die gebruik van 'n buitekombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroeg. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan by die swembad ontspan, 'n verversing teug of The Mountain View Bistro besoek, wat 'n restaurant en kroeg is wat tussen 'n welige tuin met lieflike berguitsigte geleë is. 'n Boma-area is ook beskikbaar. Vir klein, intieme feestelike geleenthede soos 'n troue, verjaarsdagpartytjie, spanbou, sakewegbreek, of net 'n familiereünie, het die lodge 'n pragtige tuin om 'n atmosfeer en skilderagtige omgewing vir enige geleentheid te skep.

Vir natuur- en buitelewe-entoesiaste is daar begeleide staptogte deur die Mthembuskloof-heuwels met volop voëllewe. Hier kan oornagkamp bo-op die koppie gereël word. Die lodge is motorfietsvriendelik en bied begeleide veldry-uitstappies in die heuwels en omgewing. Gaste kan hul eie fietse saambring, of hulle kan een van die 250cc-veldfietse of vierwielmotorfietse huur. Die lodge kan ook bootvaarte reël op die Rust De Winterdam, wat 60 km verder is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Plot 826 Pieterskraal A, Dr JS Moroka Rural, Pieterskraal, 0460, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 826 Pieterskraal A, Dr JS Moroka Rural, Pieterskraal, 0460, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab939e3c9fe3b3045084b8b78cb07ffc813fa6c9985494617b0a07a327dd12314751da6bbd7899d821c9643b1664f7688720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense Plot 826 Pieterskraal A Dr JS Moroka Rural 0460 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.207105345707 28.936519074121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang