Muca House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle Camp, Nandoni Dam, Thohoyandou, 1685, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Muca House word omring deur die strelende geluide van water en trakteer sy gaste op skouspelagtige sonsondergange. Dit is geleë op die Nandoni-dam in Thohoyandou, 'n dorp in Limpopo.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan asemrowende uitsigte oor die tuin en dam geniet, 'n verfrissende duik in die swembad neem en gebruik maak van die braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering word ook vir gerief voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Fish Eagle Camp, Nandoni Dam, Thohoyandou, 1685, Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle Camp, Nandoni Dam, Thohoyandou, 1685, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang