Successfully reported

Muchenje River Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Zanie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lieflike en pragtige plek met uitstekende en vriendelike diens. Wat 'n lieflike ervaring! Amy was baie hulpvaardig en het regtig uit haar pad gegaan om uitstekende diens te lewer - reg van die begin af en nog voordat ons daar aangekom het! Sy het ons baie tegemoet gekom en was baie vriendelik. Hulle het selfs die lastige muskiete vir ons kom spuit. Dit is 'n pragtige kampplek, met baie koelte en dik, groen gras. Die geriewe is skoon en netjies en is gereeld skoongemaak - ook die braaiers en roosters. Die huisies is baie prakties, baie goed uitgelê en pragtig! Mens kan sien daar is baie liefde ingesit in die Lodge. Die visvang was ook 'n lekker ervaring - al het hulle nie so baie gebyt nie. Dit was 'n wonderlike ervaring, van begin tot einde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich V
1 nag
4.8
Okt 2025

Netjies, stil, perfek om te ontspan langs die water. Altyd heerlik op die oewer van die Zambezi (sytak) met groen grasperke, netjiese tente met kookgeriewe en lugreëling. Nuwe swembad en basiese restaurant. Bootritte heerlik. Eintlike hoogtepunt = 3- 5000 rooibors by-vreters wat hier broei tussen Augustus en Januarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estella K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Wonderful. Wonderful campsites. Wonderful hosts. A little bit of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

A comfortable stay but unfortunately not enough for us to do. The campsites are well laid out with grass underfoot and most had adequate shade. Ablutions were good. Unfortunately, the campsites have no view of the river and it's a bit of a walk to the river. We were unfortunately there during a fishing competition, which meant we couldn't do any of the river activities as their resources were allocated to the fishing competition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Was moeite werd om Muchenje te besoek. Genoeg koelte in kampplek. Goeie geriewe. 4 dae gekamp en ablusie 1 keer gediens. Moes elke keer vra dat braai as in braaiplek verwyder moet word. Andersins het ons lekker gekamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franken S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Baie lekker gekamp! Lekker grasperke. Lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie vriendelik, uitstekende diens en goeie waarde vir geld. William en Amy was uitstekende gashere, hulle doen baie moeite en hulle pryse is billik en hulle is geleë op 'n sytak van die rivier wat uitstekende tiervis bied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amy Lane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da85ef0c6c7bc8e7ee152b7017ac2931aefa44c74157fbb62e048d845c6afc742af4a40edc26111047ebf702e4ccb1e8128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Kalambesa Village Katima Mulilo Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.540833333333 24.524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang