Successfully reported

House Falcon Muckleneuk

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anzelle V
1 nag
5.0
Aug 2025

Ons het lekker geslaap en lekker gebly! Die bestuurder Chippie is dierbaar en het haar baie goed van haar taak gekwyt om ons die geriewe te wys, ons welkom te laat voel en die ontbyt was uit die boeke uit. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar oorslaap. Die eienaar het ook uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer nadat die bouery by die perseel onverwagte spanners in die werk veroorsaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne Gwendolin C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Amazing, absolutely amazing. It was awesome! So much more than the pictures say. And the people really care. Best of all the places I have stayed so far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Huislike atmosfeer. Ja, hulle het uit hul pad gegaan om ons te help. Gerieflik naby aan Suid-Afrikaanse Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag
5.0
Apr 2025

Dit was fantasties. Baie mooi huis met 'n pragtige tuin. Rustige area en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Value for money. Very neat and cosy. Breakfast was amazing. Had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Puik. Dit was heerlik en die kamer lekker groot. Koffie en tee, heerlike stort en alles op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fenominaal! Gasvryheid is onvergelykbaar. Die beddens was skoon, kamers het genoeg sonlig en die gasheer is beleefde mense. Ons sien uit om weer verwelkom te word. Julle is die toonbeeld van hoe gastehuise bestuur moet word. Duur so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Vir kind in hospitaal. Baie lekker eienaar en Cippie baie vriendelik en professioneel. Die pragtige voorstoep is so lekker om net te sit en te ontspan met die pragtige tuin. Sal beslis aanbeveel. Lekker loopafstand vanaf hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. Excellent and met my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elnari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 365 Ridge Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0688c5b9342f88c4a122c6ccf60be6a562925072d50507ff7c747a27f3b86a84b8c78107ffe5ca1567ea23756619f46ded29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 156 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 365 Ridge Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.763488099226 28.206924550297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang