Successfully reported
+42

House Falcon Muckleneuk

Gastehuis
Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 365 Ridge Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 156 R867 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Huis Falcon Muckleneuk bied gemaklike verblyf in Muckleneuk, Pretoria, en is ideaal vir gaste wat die Zuid-Afrikaanse Hospitaal besoek. Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste.

Die huis bestaan uit 4 aparte en suite-kamers. Elke kamer het slaapgeriewe en 'n privaat badkamer.

Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n ruim kombuis, 'n eetarea en sitkamers vir ontspanning.

Die groot stoep kyk uit op 'n jakarandaboom waar 'n valk dikwels slaap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anzelle V
5.0
Ons het lekker geslaap en lekker gebly! Die bestuurder Chippie is dierbaar en het haar baie goed van haar taak gekwyt om ons die geriewe te wys, ons w...
Sien meer
Aug 2025
Jo-anne Gwendolin C
5.0
Amazing, absolutely amazing. It was awesome! So much more than the pictures say. And the people really care. Best of all the places I h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Paul V
Gesin met tieners
5.0
Huislike atmosfeer. Ja, hulle het uit hul pad gegaan om ons te help. Gerieflik naby aan Suid-Afrikaanse Hospitaal.
Jun 2025
Michelle V
5.0
Dit was fantasties. Baie mooi huis met 'n pragtige tuin. Rustige area en baie veilig.
Apr 2025
Nadia R
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Very neat and cosy. Breakfast was amazing. Had a great stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elnari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 365 Ridge Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink House Falcon Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 156
R 1 156 R 867
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 365 Ridge Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0688c5b9342f88c4a122c6ccf60be6a562925072d50507ff7c747a27f3b86a84b8c78107ffe5ca1567ea23756619f46ded29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 156 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 365 Ridge Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.763488099226 28.206924550297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang