Successfully reported
+56

Muckleneuk Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Muckleneuk Manor is 'n boetiekstyl gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë is. 'n Stil, rustige eiendom stapafstand vanaf UNISA, 1 km vanaf Zuid Afrikaans hospitaal, 2,5 km vanaf Little Company of Mary en Jacaranda Hospitale. SANPARK Hoofkantore, Crawford College, Pretoria Boys High School en Afrikaans Hoër Seunskool en die Pretoria se SSK.

Die gastehuis bied 8 kamers wat almal en suite is met storte/baddens en toilette. Ons gebruik kwaliteit beddegoed en handdoeke. Alle kamers is toegerus met draadlose veselinternet, DStv en bied uitstekende sekuriteit. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook in al die kamers beskikbaar.

Gastehuisgeriewe sluit 'n gastekombuis in met selfhelptoerusting soos 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook nog 'n buitekombuisarea waar gaste hul eie ligte maaltye kan voorberei. 'n Smaakvolle, ruim ontbyt of "gryp-en-gaan" is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste kan van die buite-gasbraaigeriewe gebruik maak en jy kan braaipakke by die diensbestuurder koop. Bykomende dienste sluit wasgoeddiens in en vervoer kan na en van winkelsentrums in die area en die lughawe gereël word.

Muckleneuk Manor is naby UNISA, Pretoria CBD, The Heartfelt Arena, Zuid Afrikaans, Little Company of Mary en The Jacaranda Hospitale, Die Gautrein, Pretoria-stasie, verskeie ambassades, San Park en SABS geleë. OR Tambo en Lanseria Internasionale Lughawens is net 30 minute se ry weg. Loftus Versfeld Sportstadion is ook baie naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Helene H
Saam met vriende
5.0
Lilly and Rose are the friendliest and kindest people. Venue is beautiful, neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jackie F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oorslaap. Ons het lekker gebly, baie vriendelik en mooi by julle.
Apr 2024
Lu C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was regtig baie lekker en die ontbyt was ook uitstekend.
Mrt 2024
Elsabe P
Saam met lewensmaat
4.0
Goed maar nie uitstekend nie. Ons het lekker gebly, maar ons voel die linne is nie op standaard nie. Die duvet was vol knoppe. Die buite area by die k...
Sien meer
Des 2024
Marietjie D
Besigheidsreis
4.0
Great! Ek het baie lekker daar gebly. Die mense was baie vriendelik en gaaf!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Muckleneuk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Muckleneuk Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5OTYxMzZkLTE1YTYtNGQ1MS05ODhiLThjYjkyMTY4ODY5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 270 Mears Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.762067030568 28.199857074022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang