Muckleneuk Manor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, 2, 5 km van Little Company of Mary en Jacaranda Hospitaal, SANParke se hoofkantore, Crawford Collage, Affies en Pretoria se middestad.
Die gastehuis het 7 slaapkamers waarvan almal en suite is met storte en toilette. Ons gebruik beddegoed en handdoeke van hoë gehalte. Al die kamers is toegerus met WiFi en DStv en bied uitstekende sekuriteit. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in al die kamers.
Gastehuisgeriewe sluit 'n selfsorgkombuis vir gaste in met toebehore soos 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en yskas. Daar is ook nog 'n kombuisarea buite waar gaste self hulle eie ligte maaltye kan voorberei. 'n Smaaklike, heilsame vat-en-laat-waai-ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe buite en kan braaipakke by die bestuurder aan diens koop. Addisionele wasgoeddiens en pendeldiens kan van en na winkelsentrums in die omgewing en die lughawe gereël word.
Muckleneuk Manor is naby UNISA, Pretoria se sakedistrik, die Heartfelt-arena, Zuid-Afrikaans, Little Company of Mary, die Jakaranda Hospitale, die Gautrein en Pretoria Stasie, verskeie ambassades, San Park en SABS. O.R. Tambo en Lanseria Internasionale Lughawens is net 30 minute se ry van ons af. Loftus is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Muckleneuk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Muckleneuk Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 270 Mears Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang