Muco Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Muco Guesthouse is in die middel van die noordelike voorstede, die elite-gebied van Johannesburg, geleë. Dié B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby twee groot winkelsentrums binne stapafstand van die Sandton-area. Ideaal geleë in 'n doodloopstraat in 'n woongebied en het bykomende sekuriteit aangesien die area deur middel van 'n hek afgesoneer is.
Die verblyf beskik oor 8 kamers en 1 selfsorgateljee waarvan sommige hul eie privaat tuin het. Al die kamers word gediens en sluit ontbyt in, en beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond en 'n verwarmer, sowel as 'n kantoortjie om van te werk, plus die volledige pakket van DStv, internet en ADSL. Die Jacaranda Suite is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens in die sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis.
Daar is 'n tuin en 'n swembad, wat rustig is en 'n baie rustige, huislike gevoel bied. Ons reël vervoer na en van die lughawe en 'n toergids op versoek. Ons maak voorsiening vir die plaaslike en internasionale mark. Ons personeel praat Engels, Frans, Swahili, Kirundi (Kinyarwanda) en Zulu.
Dit is ook naby dokters, 'n poskantoor, banke, restaurante en selfs die snelweg na die lughawe (N1 en N3). Die middelpunt van Sandton City is ongeveer 10 minute weg. As jy op soek is na vermaak of as jy gelukkig voel, is die Montecasino met sy Toskaanse atmosfeer maklik om by hierdie sentrale ligging af te kom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Alice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
- Gaste dink Muco Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang