Successfully reported
+19

MuggefonteinKaroo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Muggefontein is 'n werkende merinowol skaap- en olyfplaas, geleë op die R353 en slegs 40 km vanaf Fraserburg. Ervaar hartlike Karoo-gasvryheid en die stilte en veiligheid van die Karoo. Helder ster-gevulde lug sal 'n unieke ervaring verseker.

Selfsorgverblyf word in 'n ruim plaashuis met 3 slaapkamers gebied wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Dit is 'n ideale wegbreek vir 'n groep vriende of familie vir 'n ontspanne en rustige uitstappie. Die opstal het 2 badkamers en 'n buitestort met warm water. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n klein elektriese stoof, tweeplaatstoof gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel broodrooster en eetgerei. In die leefarea is 'n enkelbed. Buite is 'n groot braai-area en plonspoel.

Beddegoed, elektriese komberse en handdoeke word voorsien en 'n bababedjie is beskikbaar indien gereël. Koffie, tee en tuisgemaakte beskuit is beskikbaar. Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. WiFi is ook beskikbaar by die verblyf.

Ervaar die ware plattelandslewe en 'n wye verskeidenheid doendinge, wat wissel van voëlkyk, voetslaan en 'n groot dam.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Gaste dink MuggefonteinKaroo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NzczZjY0LWMzMjItNGZiMi04Nzc4LTQ5MmNjMzI2OWM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 9 mense 22 5 1 5 Muggefontein Fraserburg 6960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.294722222222 21.655555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang