Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Skoon, netjies, goed ingerig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons is opgradeer na 'n groter eenheid, wat vir ons baie beteken het. Ons verblyf was uitstekend. Alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abriam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese uitleg, net 5 min se stap tot by die strand, baie stil en veilig. Fantastiese oornag gehad, vanaf bespreking was alles wat nodig is in die apartment om te gebruik, netheid puik. Sien uit om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag
5.0
Mei 2025

Die skoon reuk toe jy die woonstel binne stap was hemels, die vars beddegoed 100%. Wat 'n lekker tuiste! Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was beautiful and extremely relaxing. We will definitely be staying here again. It was beautiful and extremely relaxing. We will definitely be staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Netjies en skoon, alles wat jy benodig, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld. Verblyf was heerlik! Goeie nagrus gekry, lekker beddens en baie goeie beddegoed! Alles in die eenheid en meer as wat ons kon vra voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duvan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig. Het heerlik hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Good stay near Huis Stilbaai where we are visiting my mother once a month. Comfortable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Stil omgewing oorkant die tehuis vir bejaardes. 800 m van die rivier en hawe. Vars water in 'n 10 l kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang