Successfully reported
+114

Muir Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muir Holiday Apartments is stapafstand vanaf Stilbaai se strand, rivier en die hawe. Die bied knus eenhede wat op die grondverdieping is en 1 wat bo is. Die eenhede het slaapplek vir 4 tot 6 gaste.

Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis om maaltye voor te berei, asook 'n TV en WiFi. Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe wat gaste kan geniet. Die eenhede is ideaal vir 'n ontspanne vakansie in 'n stil area.

Stilbaai is 'n bekende toeristedorpie op Suid-Afrika se Tuinroete. Dit brei uit, maar bied steeds 'n stil, plattelandse gevoel.

Stilbaai is vir sy lang dele van wit sandstrande bekend en die hoofstrand is as 'n Blouvlagstrand verklaar. Hier is sagte weer gedurende wintermaande en warm sonnige dae gedurende die Feesseisoen. Die rivier strek oor 15 km en gaste kan van Junie tot Oktober walviskyk, asook voëlkyk, visvang, duik en branderplankry. Daar is 'n gewilde gholfbaan en heerlike koffiewinkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louis J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Skoon, netjies, goed ingerig, rustig.
Okt 2025
Julia C
Gesin met tieners
5.0
Ons is opgradeer na 'n groter eenheid, wat vir ons baie beteken het. Ons verblyf was uitstekend. Alles was baie netjies en skoon.
Sep 2025
Abriam M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitleg, net 5 min se stap tot by die strand, baie stil en veilig. Fantastiese oornag gehad, vanaf bespreking was alles wat nodig is in die...
Sien meer
Jun 2025
Elmarie M
5.0
Die skoon reuk toe jy die woonstel binne stap was hemels, die vars beddegoed 100%. Wat 'n lekker tuiste! Skoon en netjies.
Mei 2025
Daniela F
Saam met lewensmaat
5.0
It was beautiful and extremely relaxing. We will definitely be staying here again. It was beautiful and extremely relaxing. We will def...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muir Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang