Successfully reported

Mulberry Grove Farmstay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Albert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Oornag verblyf. Meer as voldoende. Dit was heerlik rustig gewees - 'n idilliese Karoo stilte, perfek na 'n lang dag op die pad. Die kothuis is goed ingerig en meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Stilte, rus en vrede - presies wat ons nodig gehad het na 'n besige jaar. Dit was 'n heerlike wegbreek en oorslaappunt tussen Gauteng en die Tuinroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ruim en netjies. Goed ingerig.. Gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

'n Heerlike plek om te ontspan na 'n lang reis. Dit was die perfekte oornagplekkie oppad see toe. Mulberry Grove is in 'n pragtige area geleë en die plaas self bring baie nostalgie terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Dit was 'n oornagstop op pad Gauteng toe. Ons het 21:30 daar aangeklop tydens beurtkrag maar maklik kon regkom met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lida O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Baie dankie vir die skoon huis en beddegoed. Ek het effens verwaarloosheid bespeur in en om die cottage, soos die braaiplek, blinders, badkamers, deure en vensters.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petra F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Vinnige wegbreek. Ons het heerlik gekuier op die plaas. Die huis was gerieflik en die braaiplek lekker beskut. Die plaashonde was n groot genot, wou hulle inlaai huis toe. Ons sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Ons het heerlik gekuier in die skoon plaaslug. Die mooi ou plaashuis was skoon en netjies met al die nodige geriewe. Ons het lekker gebraai met doringhout en tot laat gekuier. Ons gasvrou, Elize, het 'n paar keer gebel om seker te maak ons is op die regte pad. Sy het ook moeite gedoen om te verseker dat ons alles het wat ons nodig sou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Baie Lekker. Baie vriendelike mense, lekker plek om te stap en fiets te ry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry Grove Farm, Off the N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcEwVp3ORIL8cb0Nk7qTj90XeG7G1ajyUZjqmBwrxkQSQtYyCmB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 Mulberry Grove Farm Off the N10 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.92002696174 25.386099189508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang