Successfully reported

Mulberry Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan K
1 nag
5.0
Okt 2025

Top gehalte teen 'n baie goeie prys! Die verblyf is top gehalte en Sandra gaan uit haar pad om te help met inligting, voorstelle en enigiets wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was 'n wonderlike rustige ervaring met uitstekende diens! Fantastiese blyplek met vriendelike, professionele diens. Baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie veilig en baie na aan alle belangrike dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Skoon, vriendelik en waarde vir geld. Die verblyf was baie goed. Mense is vriendelik, die ligging is ideaal met baie om te doen in die omgewing. Netjies, skoon en waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vyf uit vyf. Alles net van die beste van ontvangs deur Sandra, die eenheid self tot 'n glasie nagmaalwyn op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinelle T
1 nag
5.0
Jul 2025

Lieflike plek met 'n baie aangename gasvrou. Ek het baie lekker gebly, plek is skoon, netjies en privaat, met veilige parkering. Gasvrou is baie gasvry en het my baie welkom laat voel. Ek sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Awesome. It was awesome and so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly, als wat jy nodig het. Ek en my tienerdogter het vir 2 aande geslaap. Pragtige plekkie, waarde vir geld, gasvrou is dierbaar. Beter nog as die foto's. Ons het heerlik gebly en als gehad wat ons kon nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies en privaat. Baie gasvry, sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2lGrCm2hvo75lgY1g55glcp0qib6pN6YuhxxBq90LgmhYYecVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 160 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.44071260267 21.274971266903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang