Successfully reported

Muldersheim

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Het nie lekker gebly nie. Huisie kort aandag. Die vensterbanke en lappies op bedkassies was vuil. Gordyne/blinders oud en afgeleef en kan nie ordentlik oopmaak nie. WiFi en goed toegeruste kombuis egter 'n pluspunt.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jacobus
Muldersheim
Hi Tineke, ons is jammer om te hoor dat jy ongelukkig was met ons plekkie. Ons het intussen die gordyne en blinders vervang. Ons sal ook in die vervolg seker maak dat die kwaliteit van skoonmaak van 'n beter gehalte is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R328, Farm Moordkuyl 38, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24714ffa4c4e0b57f507d5a3351f97ffb43e355c731561fd194bb42044e406165754b67fa4435ed07827c450637aeed1e102?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 R328 Farm Moordkuyl 38 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.967540633909 22.127837725149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang