Mullberry Guest Room
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Maroela Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mullberry Guest Room is in die hartjie van die dorp Witrivier, Mpumalanga, geleë. Verblyf word gebied in 'n elegant versierde kamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind ouer as 12.
Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het sy eie privaat ingang met 'n deur wat na buite lei. Die kamer het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die kamer beskik oor 'n haardroër, 'n klein sitarea en 'n lessenaar met stoel. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Die eiendom is 15 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 19 km vanaf Mbombela (Nelspruit) geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert En Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Maroela Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Mullberry Guest Room het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Maroela Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang