Successfully reported
+27

Mullein House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mullein House is 'n gastehuis in Summerfields Estate in Kosmosdal in Centurion en bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers. Die groot landgoed spog met weelderige tuine en wandelpaaie langs die rivier en dam.

Die eerste gastekamer bestaan uit 2 driekwartbeddens wat gekombineer kan word om 'n koninggrootte-bed te maak op versoek (ten minste 2 dae vooruit). Dié kamer het 'n aparte ingang, sy eie badkamer met 'n instapstort en 'n stortsitplek, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV.
Die tweede gastekamer is 'n knus kamer met sy eie ingang, 'n badkamer met 'n stort, onbeperkte WiFi en 'n TV. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n swembad op die perseel wat gaste welkom is om te gebruik.

Daar is 'n mediumgrootte hond in die eiendom. Hy is vriendelik en is opgelei om bevele te verstaan.

Die ligging bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Die eiendom is 3,2 km vanaf Blue Valley Mall met 'n Woolworths en 'n Pick n Pay geleë. Reds Mall is 7,7 km weg, met 'n Virgin Active-gimnasium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Nwabisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Mullein House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4922 Mullein Close, Summerfields Estate, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc29a14dd1a38b76b2f07e723ba3e9d9722fdc7e5ed87df81f8f1c17e2e227f350a84c0722f9cd42322f09e510dd1b96a7308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 4922 Mullein Close Summerfields Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 17:00-20:00 11:00 -25.918024976581 28.129799789233
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang